Rigters 17:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Mikhay’hu sê toe vir hom: “Bly by my en wees vir my soos ’n vader en ’n priester en ek sal vir u jaarliks tien sikkels silwer en ’n stel klere en u versorging gee.” Die Leviet het ingegaan.

Rigters 17

Rigters 17:9-12