Rigters 16:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het manne in die binnekamer laat wag en sy sê vir hom: “Die F’lishtyne is op jou, Shimshon!” Hy breek egter die koorde, soos ’n vlastou breek as dit aan vuur raak. Sy krag is nie uitgevind nie.

Rigters 16

Rigters 16:1-16