Rigters 16:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, die huis was vol manne en vroue en al die meesters van die F’lishtyne was daar en omtrent drie duisend manne en vroue was op die dak wat gekyk het hoe Shimshon hulle vermaak.

Rigters 16

Rigters 16:20-31