Rigters 16:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het so gebeur dat toe hulle gees opgelig was, hulle sê: “Laat Shimshon haal sodat hy ons kan vermaak.” Hulle het Shimshon uit die gevangenis laat haal en hy het hulle vermaak. Hulle het hom tussen die pilare laat staan.

Rigters 16

Rigters 16:21-31