Rigters 16:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die meesters van die F’lishtyne het bymekaargekom om ’n groot offer te bring aan hulle god Dagon en om hulle te verbly, want hulle het gesê: “Ons god het ons vyand, Shimshon, in ons hand gegee.”

Rigters 16

Rigters 16:19-29