Rigters 16:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê sy vir hom: “Hoe kan jy sê: ‘Ek het jou lief!’ terwyl jou binneste nie met my is nie? Jy het my nou hierdie drie keer mislei en my nie vertel waar jou groot krag is nie”.

Rigters 16

Rigters 16:13-18