Rigters 15:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Shimshon: “Met die kakebeen van ’n donkie, hope op hope; met die kakebeen van ’n donkie het ek ’n duisend man doodgemaak.”

Rigters 15

Rigters 15:7-18