Rigters 15:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle antwoord hom: “Nee, maar ons sal jou vasbind en oorgee in hulle hand; tog sal ons jou sekerlik nie doodmaak nie.” Toe bind hulle hom vas met twee nuwe toue en bring hom op vanuit die rots.

Rigters 15

Rigters 15:4-17