Rigters 15:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na ’n tyd, tydens die koringoes het Shimshon sy vrou besoek met ’n jong bokkie en gesê: “Ek wil by my vrou ingaan in haar kamer,” maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie.

Rigters 15

Rigters 15:1-7