Rigters 14:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die heuning in sy hande afgeskraap en al etende aangeloop. Toe hy by sy vader en moeder kom, het hy vir hulle gegee en hulle het geëet, maar hy het hulle nie vertel dat hy die heuning uit die liggaam van die leeu uitgeskraap het nie.

Rigters 14

Rigters 14:1-19