Rigters 14:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het teruggegaan en sy vader en moeder vertel: “Ek het ’n vrou uit die dogters van die F’lishtyne in Timnah gesien; daarom dan, kry haar vir my as vrou.”

Rigters 14

Rigters 14:1-8