Rigters 14:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die sewende dag, voor sonsondergang, sê die manne van die stad vir hom: “Wat is soeter as heuning en wat is sterker as ’n leeu?” Hy antwoord hulle: “As julle nie met my kalf geploeg het nie, sou julle my raaisel nie uitgevind het nie.”

Rigters 14

Rigters 14:13-20