Rigters 14:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe sê Shimshon vir hulle: “Laat my nou vir julle ’n raaisel voorlê; as julle dit uitvind en vir my vertel gedurende die sewe dae van die feesmaal, dan sal ek vir julle dertig linne klede en dertig stelle klere gee.