Rigters 13:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Manoag by יהוה gepleit en gesê: “Ag, יהוה, laat die man van יהוה wat U gestuur het, asseblief nog ’n keer na ons toe kom dat hy ons kan leer hoe ons moet maak met die seun wat gebore sal word.”

Rigters 13

Rigters 13:1-18