Rigters 13:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want dit het gebeur toe die vlam vanaf die altaar opstyg na die hemel toe dat die engel van יהוה in die vlam van die altaar opgegaan het. Toe Manoag en sy vrou dit gesien het, het hulle op hul gesigte op die grond neergeval.

Rigters 13

Rigters 13:16-24