Rigters 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe staan Manoag op en volg sy vrou en toe hy by die man kom, vra hy: “Is u die man wat met dié vrou gepraat het?” Hy sê: “Ja.”

Rigters 13

Rigters 13:2-21