Rigters 12:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yiftag al die manne van Gil’ad bymekaargemaak en teen Efrayim geveg en die manne van Gil’ad het Efrayim verslaan omdat hulle gesê het: “Julle, o Gil’adiete, is vlugtelinge van Efrayim, tussen Efrayim en tussen M’nashah.”

Rigters 12

Rigters 12:3-7