Rigters 11:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die oudstes van Gil’ad het vir Yiftag gesê: “Om hierdie rede kom ons nou na jou toe terug: dat jy saam met ons kan gaan en teen die seuns van `Ammon veg en dat jy hoof kan word oor al die inwoners van Gil’ad.”

Rigters 11

Rigters 11:3-10