Rigters 11:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy haar sien, skeur hy sy klere en sê: “Ag, my dogter! Jy laat my baie laag neerbuig en jy is tussen hulle wat vir my moeilikheid bring, want ek het my woord aan יהוה gegee en ek kan dit nie terugtrek nie.”

Rigters 11

Rigters 11:33-37