Rigters 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
יהוה, die God van Yisra’el, het Sigon en sy hele volk in die hand van Yisra’el gegee en dié het hulle verslaan sodat Yisra’el die hele land van die Emoriete, die inwoners van daardie land, besit het.Num 32