Rigters 11:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yisra’el het boodskappers gestuur na Sigon, die koning van die Emoriete en die koning van Heshbon en Yisra’el het vir hom gesê: ‘Laat ons asseblief deur u land trek na ons plek toe,’

Rigters 11

Rigters 11:18-24