Rigters 10:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het die seuns van Yisra’el gepla en verpletter in daardie jare; vir agttien jaar lank het hulle al die seuns van Yisra’el wat oorkant die Yarden gebly het, in die land van die Amoriete, wat in Gil’ad was, gepla.