Rigters 1:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hudah het opgetrek en יהוה het die Kena’aniete en P’riziete in hulle hand gegee en hulle het tien duisend man by Bezek verslaan.

Rigters 1

Rigters 1:1-5