Rigters 1:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Naftali het nie die inwoners van Beit-Shemesh of die inwoners van Beit-`Anat uitgedryf nie, maar tussen die Kena’aniete, die inwoners van die land gebly en die inwoners van Beit-Shemesh en Beit-`Anat het vir hulle dwangarbeid geword.

Rigters 1

Rigters 1:28-36