Rigters 1:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

M’nasheh het egter nie besit geneem van Beit-Sh’an en sy dorpe, of Ta’anakh met sy dorpe, of die inwoners van Dor met sy dorpe, of die inwoners van Yivle’am met sy dorpe, of die inwoners van Megiddo met sy dorpe nie; die Kena’aniete het voortgegaan om in daardie land te bly.

Rigters 1

Rigters 1:21-36