Rigters 1:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sy by hom aankom, het sy hom oortuig om van haar vader ’n stuk grond te vra. Sy het van die donkie afgeklim en Kalev vra vir haar: “Wat wil jy hê?”

Rigters 1

Rigters 1:10-17