Psalms 99:8-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. U het hulle geantwoord, o יהוה, ons God, U was vir hulle ’n Vergelder, o God, beloon hulle volgens hul dade.

9. Lig יהוה, ons God hoog op en val op julle gesigte neer by Sy afgesonderde berg, want יהוה, ons God, is Afgesonderd.

Psalms 99