Psalms 99:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat hulle U groot en geëerde Naam (Karakter en Outoriteit) loof en prys met uitgestrekte hande, want dit is afgesonderd.

Psalms 99

Psalms 99:1-9