Psalms 99:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה heers; laat die volke bewe! Hy sit bo die gérubs; laat die aarde skud!

2. יהוה is groot in Tziyon; Hy is hoog bo al die volke verhewe.

Psalms 99