Psalms 96:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Laat die veld spring van vreugde en alles wat daarin is; dan sal al die bome van die woud uitroep van vreugde

13. voor die Teenwoordigheid van יהוה, want Hy kom, Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die wêreld oordeel in onpartydige opregtheid en die volke in Sy waarheid.

Psalms 96