Psalms 96:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Sing tot יהוה ’n nuwe lied; sing tot יהוה, die hele aarde!

2. Sing tot יהוה, loof Sy Naam (Karakter en Outoriteit), verkondig Sy verlossing van dag tot dag.

Psalms 96