Psalms 95:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Moenie julle verstand, wil en emosie verhard soos in die uittarting en soos op die dag van versoeking in die wildernis

9. toe julle vaders My getoets het, My beproef het en My werk gesien het nie.Ps 103:8-10

10. Veertig jaar lank het Ek getreur oor daardie geslag en gesê: “Hulle is ’n volk wat verkeerd doen in hulle verstand, wil en emosie en hulle het nie My lewenswyse geken nie;Heb 4:3,5

Psalms 95