Psalms 94:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Hulle stel strikke teen die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed,

22. maar יהוה is my Verdediging en my God is die Rots van my skuiling.

23. Hy sal hulle eie oortredinge op hulle laat kom en hulle stilmaak in hul eie boosheid; ja, יהוה, ons God, sal hulle stilmaak.

Psalms 94