1. O יהוהGod aan Wie wraak toekom; o, God aan Wie wraak toekom, wys Uself!
2. Lig Uself op, Regter van die aarde; beloon die trotsaard!
3. O יהוה, hoe lank sal die bose, hoe lank sal die bose grootpraat?
4. Hulle uiter en praat onregverdighede; hulle praat allerhande bose dinge,
5. want hulle het U volk verneder, o יהוה, U erfenis onderdruk.