Psalms 93:4-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. יהוה daar hoog is magtiger as die klank van baie waters, ja, as die magtige golwe van die see!

5. U getuienisse is baie seker. Afgesonderdheid pas vir ewig by U huis, o יהוה!

Psalms 93