Psalms 93:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה regeer, Hy is met majesteit bekleed. יהוה is bekleed met sterkte waarmee Hy Homself omgord het. Die wêreld is ook vasgestel sodat dit nie beweeg kan word nie.

Psalms 93

Psalms 93:1-5