5. Jy sal nie vir die angs van die nag of vir die pyl wat bedags vlieg vrees nie,
6. ook nie vir die sameswering wat versprei in die donker, of vir die pestilensie wat op die middag verwoes nie!
7. Duisend sal val aan jou sy en tien duisend aan jou regterhand, maar dit sal nie naby jou kom nie.
8. Jy sal net met jou oë die vergelding van die bose sien,
9. want U, יהוה, is my Vertroue; U het U blyplek in die hoogste plek gemaak.
10. Geen boosheid sal op jou val of enige plaag naby jou tent kom nie,Mat 4:6; Luk 4:11