Psalms 91:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy wat bly in die beskerming van die Allerhoogste, sal volhard onder die skaduwee van die Almagtige.

2. Ek sal van יהוה sê: “Hy is my Skuilplek en my Vesting, my God, in Hom sal ek vertrou.”

3. Hy sal jou sekerlik bevry uit die net van die voëlvanger en van leë geskinder.

Psalms 91