Psalms 90:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Want duisend jaar in U oë is soos die dag van gister as dit verby is en soos ’n wagbeurt in die nag.

5. Die span van hulle lewe sal wees soos ’n slaap; in die oggend is hulle soos die gras wat verander:

6. in die oggend floreer dit en groei; in die aand word dit afgesny en dit verdroog,

Psalms 90