Psalms 89:40-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

40. U het al sy omheinings afgebreek; U het sy vestings tot vernietiging gebring.

41. Almal wat verbygaan het op hom getrap; hy het ’n bespotting vir sy bure geword.

42. U het die regterhand van sy teëstanders opgestel; U het al sy vyande bly gemaak.

Psalms 89