Psalms 89:35-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Een maal het Ek teenoor Dawid by My afgesonderdheid gesweer en Ek sal nie lieg nie!

36. Sy nageslag sal aanhou vir ewig en sy troon soos die son voor My.

37. Dit sal soos die maan vir ewig as ’n getroue getuie in die hemel vasstaan.”

38. U het ons egter verstoot en verag, U het dat U gesalfde sy gesig draai.

39. U het die verbond met U dienskneg verwerp, U het sy kroon teen die grond gegooi.

Psalms 89