Psalms 88:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied, ’n gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek; vir die musiekleier: op die wysie van “Máhalat leannot (Siekte van onderdrukking),” ’n onderwysing van Heman, die Ezrahiet. 2 יהוה, God van my verlossing, ek het dag en nag voor U uitgeroep.

2. Laat my gebed voor U kom, draai U oor tot my smeking,

Psalms 88