Psalms 87:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek; ’n lied. Haar fondasies is op Sy afgesonderde berg.

2. יהוה het die poorte van Tziyon meer lief as al die blyplekke van Ya’akov.

3. Wonderlike dinge word van jou gesê, o stad van ons God!

Psalms 87