Psalms 86:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gebed van Dawid. Draai U oor na my, o יהוה, hoor my, want ek is arm en behoeftig.

2. Bewaar my lewe, want U is afgesonderd; o my God, red U dienskneg wat in U vertrou.

3. Wees my goedgunstig, o יהוה, want ek roep elke dag na U.

4. Verbly die lewe van U dienskneg, want tot U, o יהוה, lig ek my lewe op,

Psalms 86