Psalms 85:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek. 2 יהוה, U was goedgunstig tot U land; U het die gevangeskap van Ya’akov omgedraai.

Psalms 85

Psalms 85:1-8