Psalms 83:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Vernietig hulle edeles, soos `Orev en Ze’ev; ja al hulle prinse soos Zevag en Tzalmuna,

12. want hulle het gesê: “Laat ons die stad van God vir onsself erf!

13. O, my God, maak hulle soos ’n draaiende wiel en soos stoppels voor die wind.

14. Soos vuur ’n bos brand en soos die vlam die berge aan die brand steek;

Psalms 83