Psalms 82:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Bevry die armes en behoeftiges uit die hand van die bose.

5. Hulle weet nie en sal ook nie verstaan nie; hulle loop aan in duisternis; al die fondasies van die aarde word geskud.Yog 10:34

6. Ek het gesê: “Julle is gode; almal van julle is seuns van die Allerhoogste.”

Psalms 82