Psalms 81:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het na My geroep in sy moeilikheid en Ek het hom bevry; Ek het hom onder My geheime bedekking gesit; Ek het hom getoets by die waters van M’rivah.

Psalms 81

Psalms 81:1-13