Psalms 8:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier; op die Gittitiese harp: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. O יהוה, ons יהוה, hoe majestueus is U Karakter en Outoriteit (Naam) op die hele aarde! U het U grootheid en lof bo die hemele vertoon.

Psalms 8

Psalms 8:1-4