Psalms 79:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarom sou die ander nasies sê: “Waar is hulle God?” Laat Hom voor ons oë aan die ander nasies bekend word deur die bloed van U diensknegte, wat vergiet is, te wreek.

Psalms 79

Psalms 79:6-13